BETREKKING HOOF KWALITEIT KONTROLE BEAMPTE - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 10-07-2015 9:42:01 AM
07-08-2015 9:42:01 AM
BETREKKING: HOOF KWALITEIT KONTROLE BEAMPTE

Die persoon sal intern opgelei word om die daaglikse werkstake, nl. toesig en beheer oor die gehaltekontroleurs en die administrasie in samewerking met die Kwaliteit Kontrole bestuurder asook in sy/haar afwesigheid die bestuurstake oor te neem.

Die kandidaat moet in besit wees van ten minste ‘n matriek sertifikaat met verkieslik rekenaars opleiding en ondervinding as wyn gehaltekontroleerder. Die persoon moet ‘n sterk persoonlikheid hê, hardwerkend, pligsgetrou, maklik met mense kan kommunikeer en bereid wees om oortyd te werk. Die kandidaat moet goed onder druk en onafhanklik kan funksioneer.