BOEKHOUER HALFDAG/ VOLTYDS (ODWB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-05-2018 1:39:22 PM
29-06-2018 7:11:14 AM
Hierdie maatskappy op Kanoneiland wat verskeie dreineringsoplossings asook verskeie ander dienste aan boere regoor Suid-Afrika bied, beskik oor ‘n uitdagende halfdag/ voltydse geleentheid in hul kantoor vir ‘n dinamiese, energieke persoon:

BOEKHOUER- HALFDAG/ VOLTYDS
KANONEILAND OMGEWING

Vereistes:
- Goed georganiseerde, hardwerkende en presiese persone met ‘n natuurlike aanleg vir syfers en minstens 2-4 jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke rekeningkundige
posisie.
- Bo-gemiddelde administratiewe vaardighede
- Vermoë om onder druk onafhanklik te funksioneer
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel. ‘
- n Toepaslike tersiêre kwalifikasie of voltooide klerkskap sal as aanbeveling dien.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Volle debiteure en krediteure funksies
- Rekonsiliasies en indien van BTW en LBS opgawes
- Algemene administratiewe take
- Doen van kostetoedelings en boekhouding tot op proefbalans vlak.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.