Branch manager Mechanization - Hopetown Verfied

Salary Negotiable Hopetown, Northern Cape Hopetown, Northern Cape more than 14 days ago 14-04-2014 6:59:33 PM
12-05-2014 6:59:33 PM
Aansoekers moet oor matriek en ongeveer 2 – 5 jaar toepaslike bestuursondervinding van ’n meganisasie onderdele en werkswinkel afdeling beskik. Ervaring van heelgoedere bemarking en die vermoë om bemarkers te bestuur en te motiveer word verder vereis.

Goeie taal- en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels, blootstelling aan ’n kliëntediensomgewing, ervaring van personeelbestuur asook die vermoë om ’n tak winsgewend te bestuur word verder as vereistes gestel.

Aansoeke sluit 25 April 2014

Recruiter: OVK