CA/ Financial Manager (MCDCA) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-09-2017 9:24:00 AM
30-10-2017 8:21:02 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery, beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in hul finansiële afdeling / bestuurspan vir ‘n dinamiese, goed georganiseerde persoon, as:

CHARTERED ACCOUNTANT CA (SA) / FINANSIëLE BESTUURDER
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke van energieke, selfgedrewe persone met CA (SA) voorafgegaan deur B COMM Honeurs of gelykwaardige kwalifikasie met voltooide klerkskap en
minimum 5-8 jaar ondervinding in finansiële bestuur in soortgelyke omgewing word ingewag.
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in PASTEL
- Goeie operasionele ondervinding
?- Bo-gemiddelde kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede en ‘n breë kennis van finansiële bestuurstelsels, -strukture en -beleid.

Die suksesvolle persoon sal verantwoordelik wees vir:
- Die opstel en bestuur van begrotings
- Bestuursrekeninge
- Opstel en onderhandeling van kommersiële kontrakte
- Kontantvloeie, opstel van bestuurstate, projeksies, finansiële- en administratiewe bestuur
- Implementering van stelsels en instandhouding van kontrolestelsels vir dieLandgoed.

‘n Mededingende vergoedingspakket, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding word aangebied.

Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.

Stuur CV, met verwysing MCDCA, voor 6 Oktober 2017