Cattle Farm Manager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 20-07-2016 7:35:23 AM
17-08-2016 7:35:23 AM
Ons kliënt betrokke in verskillende besighede in die Olifantshoek area beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat wat onafhanklik kan funksioneer om sy beesplaas te bestuur.

BEESPLAASBESTUURDER
OLIFANTSHOEK AREA

Vereistes:
- Kandidate met minimum matriek ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in die volle bestuur van 'n beesplaas se aansoeke word ingewag.
- Basiese tegniese asook meganiese agtergrond
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer asook in 'n span
- Algemene rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en uitstuur asook ontvang van eposse

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Die volle bestuur van elke faset van die beesplaas
- Instandhouding op die plaas soos nodig
- Bestuur van voerkraal

Voordele wat behuising, vervoer en 'n mededingende markverwante salaris word aangebied vir die suksesvolle kandidaat.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing JBP