Chartered Accountant - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 31-10-2014 12:10:07 PM
28-11-2014 12:10:07 PM
Ons kliƫnt in UPINGTON het die volgende vakante betrekkings beskikbaar in die landbou sektor;

SA/ CA (CHARTERED ACCOUNTANT) - OKCA

Vereistes:
- Reeds gekwalifiseerd na voltooiing van alle betrokke raadseksamens asook 'n bewys van registrasie
- Minstens 2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos
- Bo gemiddelde kommunikasie- mensevaardighede is van uiterse belang
- Moet eie inisiatief kan neem om stelsels te kan verander en verbetering te implementeer
- Produktief onder druk kan funksioneer.