CHEF/ GRILLER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-10-2014 8:35:41 AM
25-11-2014 8:40:15 AM
Louisvale- Upington Omgewing

Bekende gastehuis in die Upington omgewing is opsoek na 'n dinamiese energieke kandidaat om saam met 'n hardwerkende span te kom werk as:

CHEF / GRILLER

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2 jaar toepaslike ondervinding in 'n soortgelyke omgewing
- Oor goeie organisasievermoƫ beskik en onder druk akkurate besluite kan neem
- Afrikaans en Engels magtig wees
- Rekenaarvaardig in MS Office, internet en eposse
- Oor 'n geldige rybewys beskik met verkieslik eie vervoer
- Bereid wees om ongereelde ure te werk