Construction Foremen - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-10-2014 2:09:24 PM
13-11-2014 2:09:24 PM
Upington

Bekende konstruksie instansie in Upington is opsoek na 'n hardwerkende,vriendelike, energieke en dinamiese persoon om deel te raak van hulle span as:

KONSTRUKSIEVOORMAN

Vereistes:
- Matriek met 'n minimum van 10 jaar ondervinding in die konstruksiebedryf.
- Betroubaar wees met goeie menseverhoudinge en sober gewoontes
- Bereid wees om uit te slaap op kort kennisgewing asook om lang ongereelde ure te werk
- Kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Indien u 'n Afrika taal matig is, sal dit tot u voordeel wees
- Goeie organisasievermoƫ, kandidaat moet ook eie besluite in die belang van die besigheid kan maak