Creditors clerk - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-10-2014 11:59:12 AM
27-11-2014 11:59:12 AM
KREDITEURE KLERK (ref. OMDK)

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2-3 jaar ondervinding in 'n krediteure afdeling
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik, sal dit in u voordeel tel
- Rekenaarvaardig wees in MS Office en Pastel
- Goeie menseverhoudinge tesame met die vermoë om onder druk te funksioneer is ook van belang
- Kommunikasievaardig wees in Afrikaans en Engels
- In spertye kan funksioneer

Spoedig moontlik diens kan aanvaar