Dames Telefoniese Skuldinvorderaars - Centurion Verfied

R 5000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 25-01-2017 5:59:20 AM
22-02-2017 5:59:20 AM
Dames Telefoniese Skuldinvorderaars

Gevestigde Prokureurs in Centurion
benodig dames met dryfkrag en
passie vir telefoniese skuldinvorderaars

Vereistes:
Ondervinding in telefoniese
skuldinvordering
Matriek is 'n vereiste
Ouderdom tussen 20 en 50 jaar
Afrikaans en Engels Magtig

Basiese salaris R5000.00 met 10% kommossie
Jy kan jou eie inkomste bepaal