Debiteure klark - Rosebank Verfied

R 10 000 per month Rosebank, Gauteng Rosebank, Gauteng more than 14 days ago 29-03-2019 1:31:38 PM
24-05-2019 1:31:38 PM
‘n Vooraanstaande FMCG maatskappy is op soek na ‘n debiteure klerk om by die dinamiese span aan te sluit. Die ideale kandidaat moet pro-aktief, volwasse, self gemotiveerd en self gedrewe wees om in ‘n vining bewegende omstandighede te slaag. Die eienskappe wat verlang word is georganiseerheid, moet spertye kan haal, goeie skriftelike en gesproke kommunikasie vaardighede, goeie verstaanbaarheid van rekonsilliasies en goeie wiskundige vaardighede. Moet onder druk kan presteer.
Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees om die Finansiele Bestuurder te assisteer met daaglikse debiteure funksies, die kollekteer van uitstaande gelde en debiteure state.
Minimum kwalifikasie, ondervinding en vaardighede:
? Minimum Graad 12
? 3 jaar Debiteure Klerk ondervinding noodsaaklik (Kwalifikasie in administrasie of boekhou sal voordelig wees)
? Goeie kennis van Pastel, Excell, Word en Outlook (Pastel is ‘n vereiste)
? Moet alleen kan werk
? Moet ook in span kan werk met goeie stres hantering
? Moet buigbaar kan wees en initiatief kan neem met problem oplossing en uitdagings

Alle candidate wat vir die bogenoemde posisie aansoek doen moet al die bogenoemde vereistes ontmoet. Die kandidaat moet ook sy/haar eie Vervoer en ‘n geldige rybewys hê. As jy het wat dit vat om by hierdie groeiende dinamiese FMCG maatskappy aan te sluit,

Recruiter: Mcnab*s