DEBITEURE/ KREDITEURE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-04-2018 2:38:39 PM
30-04-2018 6:13:07 PM
Hierdie gevestigde instansie in Upington verkoop, installeer en diens sonpaneel-pompe, -batterye, -omsetters asook windturbines en beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, bekwame kandidate met positiewe ingesteldheid en nodige kennis & ondervinding as:

DEBITEURE-/ KREDITEURE KLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met goeie syfervaardighede ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding kan aansoek doen
- Bo gemiddelde kommunikasievaardighede en interpersoonlike verhoudinge
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en Xero.

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Ontvangs van kliƫnte
- Uitreik van fakture asook invordering van uitstaande debiteure
- Rekonsilieer van krediteur
- Bestel van voorraad
- Algemene administrasie