Debiteure /Krediteure Klerk - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-01-2019 10:39:45 AM
25-02-2019 1:35:41 PM
Hierdie gevestigde rosyne-aanleg in die Straussburg omgewing bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in hul kantoor vir ‘n dinamiese, energieke persoon:

DEBITEURE-/ KREDITEURE KLERK
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word in gewag van doelgerigte kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die volle debiteure-/ krediteure funksie.
- Kandidate met ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voorkeur geniet.
- Rekenaarvaardigheid in Pastel of soortgelyke finansiële program asook MS Office met spesifiek goeie Excel vaardighede
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede, asook die vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer.

Pligte sal insluit:
- Akkurate en tydige prosessering van debiet-, krediet fakture
- Voorberei en byhou van debiteure / krediteure rekonsiliasies en ouderdom analises
- Kommunikasie en in noue samewerking met verskaffers en ander belanghebbendes
- Liassering en opdatering van alle krediteure informasie
- Maandelikse opstel van betalings lyste en prosessering van joernale
- Invordering van uitstaande gelde
- Deelneem aan die finansiële maandeinde afsluiting proses;
- Handhaaf van interne beheermaatreëls.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.