DEBITEURE/ KREDITEUREKLERK (OKDK) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-01-2017 2:37:12 PM
27-02-2017 2:37:12 PM
Hierdie instansie wat elektriese-/ verkoeling herstelwerk, installasies en dienste lewer in die Keimoes omgewing beskik oor die volgende geleenthede vir kandidate met goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede en nooi belangstellendes uit om aansoek te doen;


DEBITEURE-/ KREDITEUREKLERK ( verw. OKDK)
KEIMOES

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in 'n finansiële posisie
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Internet gebruik, eposse en Pastel
- Goeie organiserings-/ en interpersoonlikevaardighede
- Sperdatum georiënteerd wees en akkuraat onder druk kan funksioneer