Debiteureklerk - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 18-06-2015 8:59:36 AM
16-07-2015 8:59:36 AM
DEBITEUREKLERK

Boland Kelder beskik tans oor bogenoemde loopbaangeleentheid vir ? persoon om verantwoordelikheid te aanvaar vir die volle debiteure funksie.

Pligte: • teboekstelling van alle debiteure • maandelikse debiteure analises • invoer van kwitansies, magtiging van fakture en uitstuur van state • kontrolering van pryse • voorbereidings vir oudits • nagaan van kredietwaardigheid van kliënte • debiteure invorderings • algemene administratiewe pligte.

Vereistes: • Graad 12 met Rekeningkunde en/of toepaslike tersiêre kwalifikasie • kennis van rekeningkundige pakkette • ervaring van finansiële administrasie • gevorderde syfer- en rekenaarvaardighede (MS Office, veral Excel) • akkuraatheid en noukeurigheid • goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede • ervaring in wynbedryf en verwante pakkette soos EasyWINE sal in aansoekers se guns tel.