Debt Collector - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 29-10-2014 8:02:16 AM
13-11-2014 9:43:12 AM
Upington

Bekende regspraktyk in Upington is opsoek na 'n dinamiese, energieke kandidaat met goeie ondervinding in 'n regspraktyk en hofsake.

INVORDERINGSKLERK

Vereistes:
- Matriek met 'n minimum van 3 tot 5 jaar ondervinding in 'n regspraktyk as invorderingsklerk.
- Goeie kennis en deeglike agtergrond van hofsake, prosedures en verrigtinge sal tot u voordeel wees.
- Rekenaarvaardig wees in die basiese MS Office, Internet en eposse
- Oor goeie menseverhoudinge beskik, onder druk kan funksioneer en onafhanklik take kan afhandel.
- Moet kommunikasie vaardig wees in Afrikaans en Engels
- Geldige rybewys beskik en 'n skoon rekord