Debtors Clerk - Paarl
Salary Negotiable
Paarl, Western Cape
Paarl,
Western Cape
more than 14 days ago
17-10-2017 7:34:29 AM
23-10-2017 7:35:52 AM
Ons kliënt, ’n gevestigde landbou onderneming geleë in die Paarl, midde-dorp beskik tans oor die onderstaande vakature:
DEBITEURE KLERK
(vaste termyn kontrak)
Die suksesvolle aansoeker moet ten volle tweetalig wees, organisatories, onder druk en baie noukeurig kan werk asook ’n sterk aanvoeling vir finansies hê. Toepaslike ondervinding in 'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe, rekenaar- (Pastel /MS Word/MS Excel) is vereiste vir hierdie pos terwyl ’n na-skoolse kwalifikasie in die aansoeker se guns sal tel.
Die aansoeker sal verantwoordelik wees vir die debiteure funksies van die onderneming en behels onder andere * fakturering * die verwerking van alle fakture en kredietnotas * opvolg van uitstaande debiteure * maandelikse afsluiting van debiteure * opstel en uitstuur van maandstate en ander ad hoc finansiële en administratiewe funksies.
In ruil bied ons kliënt ’n mededingede vergoedingspakket aan.