DEELTYDSE VEE PLAASBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-05-2015 6:26:11 AM
19-06-2015 6:26:11 AM
Upington

Vee plaas 70km van Upington met eienaars gesetel in die Wes- Kaap is opsoek na 'n deeltydse plaasbestuurder om 'n minimum van 3 dae per week dienste te verrig teen vergoeding.


DEELTYDSE VEE PLAASBESTUURDER

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 3-5 jaar praktiese ondervinding in die volle bestuur van 'n veeplaas.
- Bo-gemiddelde organiseringsvermoë tesame met goeie interpersoonlike vaardighede
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Goeie ondervinding in die herstel van windpompe, sonpompe en algehele herstelwerk
- Goeie ondervinding in veetelery en siektes word hoog op prys gestel.
- Beskik oor geldige lisensie en eie vervoer
- Eie arbeidsmag (ten minste 2 werkers) kan gebruik