Deep cleaner - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-03-2015 7:50:06 AM
01-04-2015 7:50:06 AM
Upington

Ons kliënt is 'n diens- georiënteerde organisasie wat innoverende higiëniese oplossings bied aan 'n wye spektrum besighede en instansie in alle industrieë regdeur Suid- Afrika.

SKOONMAKER "DEEP CLEANER" (ref. OSDC)

Vereistes:
- Minstens Matriek met die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer
- Kandidaat moet verantwoordelik wees en vorige verwysings kan verskaf van skoonmaak ondervinding
- Sober gewoontes en 'n skoon kriminele rekord sal baie belangrik geag word.
- Besit wees van 'n geldige kode 8 bestuurslisensie.