Diagnostic Radiographer - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 05-09-2018 12:21:55 PM
20-09-2018 11:18:13 AM
DIAGNOSTIESE RADIOGRAFIS

PAARL

? Gevestigde radiografis het ? opwindende nuwe geleentheid beskikbaar vir ? gekwalifiseerde diagnostiese radiografis (met basiese ondervinding) wat teater-radiografie in Mediclinic Paarl kan behartig.

Verantwoordelikhede behels:

• behartig teater radiografie (fluoroskopie) op ? 24-uur skofrooster (moet slegs beskikbaar wees vir geskeduleerde- en noodgevalle)
• deurlopende kwaliteitskontroles m.b.t. C-Arm toerusting
• basiese administrasie
• toepassing van basiese teaterpraktyke (bv. higiëne)
• professionele skakeling met belanghebbendes (bv. dokters)

Die ideale kandidaat voldoen aan die volgende vereistes:

• geldige registrasie by die HPCSA as ? diagnostiese radiografis
• kennis van en ondervinding met C-Arm toerusting
• teater radiografie ondervinding sal as aanbeveling dien
• uitstekende kommunikasievermoë en goeie menseverhoudinge
• professionele voorkoms en optrede
• woon binne 25 minute radius vanaf Mediclinic Paarl met betroubare vervoer