DIENSADVISEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-01-2017 10:37:04 AM
10-02-2017 10:37:04 AM
Hierdie motorhandelaar beskik oor die uitdagende geleentheid vir ‘n dinamiese, energieke kandidaat om hul suksesvolle betrekking te aanvaar as

DIENSADVISEUR
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur goeie menseverhoudinge en kliënte diens ingesteldheid ondersteun deur ongeveer 3 jaar ondervinding in ‘n administratiewe omgewing
- Goeie organiseringsvermoë asook die vermoë om akkuraat onder druk te funksioneer
- Sterk rekenaarvaardigheid in die basiese MS Office, internet gebruik en eposse
- Bereid wees om soms na-ure en naweek diens te doen

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Ontvangs en hantering van kliënte in die werkswinkel
- Beplanning van aktiwiteite in die werkswinkel in samewerking met die bestuurder
- Hantering van navrae
- Algemene administratiewe funksies
- Verwerking van fabriekswaarborg eise