DIESELWERKTUIGKUNDIGE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-05-2016 9:11:58 AM
09-05-2016 7:00:11 AM
Ons kliënt 'n Mercedes-Benz en Mitsubishi handelaarskap in Upington bied loopbaangeleenthede in die volgende poste:
?

DIESELWERKTUIGKUNDIGE ( verw. JZD)
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van gekwalifiseerde dieselwerktuigkundiges met ondervinding in die diens en herstel van vragmotors
- Ondersteun deur goeie organiseringsvaardighede
- Vermoë om onafhanklik binne ‘n werkswinkel-omgewing te funksioneer onder druk
- Kode 14 rybewys.
- Bystandsdiens
- Ondervinding in die diens en herstel van Mercedes-Benz vragmotors dien as aanbeveling.

Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Diens en herstel van Mercedes-Benz vragmotors, busse en paneelwaens in ‘n moderne en goed-toegeruste werkswinkel.

‘n Onderhandelbare salaris met insentiewe, asook byvoordele eie aan die motorbedryf, word aan al die poste gekoppel.