DIGGER/TLB OPERATEUR - Upington

Hierdie gevestigde instansie in die Kakamas omgewing beskik oor 'n geleentheid vir 'n ervare en goed opgeleide kandidaat as operateur van die volgende masjinerie:

DIGGER-/ TLB OPERATEUR
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met 'n geldige kwalifikasie om 'n TLB te opereer met ten minste 3 jaar praktiese ondervinding kan aansoek doen
- Betroubaar, eerlik en sober gewoontes
- Bereid wees om uit te slaap
- Geldige Kode 10 lisensie
- Skoon kriminele rekord

Kandidate uit voorheen benadeelde groepe asook uit die nabye areas sal voorkeur geniet.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OTLB

Fax your CV to 0864837484
or

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013