DIKTAFOON FINANSIËLE ADMINISTRASIE DAME - Pretoria

DIKTAFOON FINANSIËLE ADMINISTRASIE DAME

Aanstelling: Permanent
Ligging: Waterkloofrif, Pretoria
Salaris: R6 000 – R 12 000
Vereiste: Diktafoon ondervinding
Begindatum: ASAP

• ‘n Rekenmeesterfirma in Waterkoofrif is opsoek na ‘n dame met ‘n baie goeie en akkurate tikspoed.
• Diktafoon ondervinding noodsaaklik – aansoeke sonder dié nodige ondervinding sal glad nie in aanmekerking geneem word nie.
• Vorige CIPC kennis / ondervinding sal ‘n aanbeveling wees.
Goeie telefoonetiket.
• Goeie kliëntediens vaardighede.
• Liasieering - georganiseered en noukeuring.
• Administratief - georganiseered en noukeuring

Fax your CV to 0864829180
or

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013