DRIVER CODE 14 - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-12-2014 12:38:06 PM
05-01-2015 12:38:06 PM
Upington

Bekende wynkelder in die Upington streek is opsoek na 'n kandidaat met goeie ondervinding in die bestuur van lang afstand trokke met 'n sober leefstyl en algehele verantwoordelikheid om aansoek te doen vir die beskikbare vakature:

KODE 14 DRYWER

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 4 jaar ondervinding in die bestuur van 'n kode 14 voertuig
- Oor sober gewoontes beskik met 'n goeie verantwoordelikheid sin
- Betroubaar wees in sy tyd van diens en die maatskappy moet altyd kan vertrou dat kandidaat die maatskappy se belange op die hart dra
- Bereid wees om van tyd tot tyd uit te slaap
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar

Kandidaat sal onder streng keuring deurgaan.