Drywer Ultra Swaar Voertuie - Boksburg Verfied

Salary Negotiable Boksburg, Gauteng Boksburg, Gauteng more than 14 days ago 25-04-2019 11:45:16 AM
20-06-2019 11:45:16 AM
Drywer Ultra Swaar Voertuie
Inleiding
'n Logistieke maatskappy in die Oos-Rand, wat goedere vervoer oor die grens en besigheid in Suider-Afrika bedryf, is op soek na ervare drywers wat op die mees professionele wyse 'n bogemiddelde diens aan ons kliënte sal lewer.
Beskrywing
Sleutel Prestasie Gebiede
• Moet ‘n gevaarlike goedere en ‘n geldige PrDP hê;
• Moet ‘n kwaliteit drywer wees, wat verantwoordelik en besorgd is;
• Moet ‘n skoon kriminele en krediet rekord hê;
• Moet ‘n goeie mediese rekord hê.
Onderrig en Ondervinding
• Matriek;
• Kode 14 bestuurslisensie;
• Geldige PrDP (DGP);
• Gevaarlike goedere ondervinding sal voordelig wees;
• Verkoelde en/of sensitiewe vrag ondervinding sal voordelig wees;
• Minimum van 5-jaar ondervinding as ‘n Ultra Swaar Voertuig Drywer (Drie-as);
• Ondervinding moet deur die bestuur van geartikuleerde swaar voertuie opgedoen wees.
Vaardighede en Kennis
• Moet Engels kan lees en skryf;
• Moet numeries georiënteerd wees;
• Moet in Afrikaans kan kommunikeer;
• Netjies, opgeruimd, moet goed kan kommunikeer en poog om bogemiddelde brandstof verbruik te bereik;
• Moet uitstekende verwysings hê en as ‘n drywer ‘n bogemiddelde presteerder wees;
• Moet bereid wees om naweke en publieke vakansie dae te werk, aangesien dit weens die aard van die werk ‘n vereiste vir ‘n Lang-afstand Drywer is.