EIENDOMSBEDRYF REKENMEESTER - Pretoria Verfied

R 40000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 18-01-2018 12:51:18 PM
26-01-2018 8:25:55 AM
*** ONS HOU NIE CV DATABASIS NIE – As jy nie aan die onderstaande vereistes voldoen nie, MOENIE 'n CV stuur nie, dit sal uitgevee word. ***


EIENDOMSBEDRYF REKENMEESTER - BCom Graad en SAIPA klerkskap voltooi

Permanent, voltydse pos
Menlyn, Pretoria-Oos area
Salaris: R35 000-00 to R40 000-00

Afrikaans spreekende man of dame wat voldoen aan die volgende vereistes:
Voltooide BCom Graad
Voltooide SAIPA Klerkskap
5 Jaar plus kommersiële ondervinding verkieslik in die eiendom industrie
Vorige werksondervinding op MBA en Caseware rekenaarpakkette noodsaaklik
Moet vlot Afrikaans lees, praat en skryf.
Verantwoordelike en pligsgetroue persoon – verwysings noodsaaklik.
Aansoeke met ondervinding in die eiendoms bedryf sal voorkeur geniet.