EISEKLERK DAME KORTTERMYN VERSEKERING NOODSAAKLIK - Pretoria Verfied

R 22000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 09-01-2019 6:33:06 AM
22-01-2019 12:04:28 PM
EISEKLERK DAME - KORTTERMYN VERSEKERING NOODSAAKLIK

Aanstelling: Permanent, voltyds
Ligging: Lynnwood Manor omgewing, Pretoria-Oos
Salaris: R18 000 – R 22 000 – onderhandelbaar

Korttermyn versekering persoonlike lyne ondervinding noodsaaklik, kommersiële ‘n aanbeveling.
Vorige werks ondervinding by ‘n makelaar of versekeringsmaatskappy noodsaaklik.
Hierdie dame moet 100% Afrikaans taalmagtig wees – lees, praat en skryf.
Skoon kriminele rekord.
Lisensie en eie vervoer.
Moet bewys lewer van FAIS en RE asook DOFA datum soos deur wetgewing bepaal.
Moet onafhanklik kan werk en die hele eise proses hanteer.
Die volgende inligting moet op die dekbrief saam met aansoek verskaf word:
1. Noem die totale jare ondervinding.
2. Noem die hoeveelheid nuwe eise wat per maand hanteer word.
3. Noem jou huidige/vorige salaris (‘n afskif van die laaste salarisstrokie sal gevra word met eerste onderhoud)
4. Noem die salaris verwagting.
5. Verskaf die FAIS en RE sertifikate asook die DOFA datum.
6. Verskaf ‘n volkleur afskrif van die ID en rybewys.