Financial Controller - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-03-2015 2:57:16 PM
31-03-2015 2:57:16 PM
Augrabies area

Eienaar betrokke by n boerdery asook konstruksie maatskappy bied die geleentheid aan 'n dinamiese, energieke kandidaat om deel te vorm van hul span in die volgende betrekking:

Finansiële KONTROLEUR

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2-5 jaar ondervinding in 'n finansiële omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Rekenaarvaardigheid in Pastel, MS Office, internet gebruik is ook van belang
- Sterk organiserings-, asook die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer
- Verantwoordelik wees met sober gewoontes en 'n skoon rekord
- Verkieslik in die area woonagtig wees

Pligte:
- Volle beheer van die debiteure afdeling wat sal insluit fakturering, opvolg van uitstaande fondse.
- Nagaan van logboeke van masjiene, sorg dat fakture aan debiteure gestuur word
- Krediteure rekonsiliasies, opsom en deur gee vir betalings
- Rekonsilieer van bankstate
- Op datum hou van BTW en LBS
- Salarisse en lone
- Algemene personeel sake
- Algemene administrasie