Financial Manager - Kimberley Verfied

Salary Negotiable Kimberley, Northern Cape Kimberley, Northern Cape more than 14 days ago 25-08-2015 10:17:28 AM
16-09-2015 7:20:22 AM
Douglas/ Kimberley/ Modderrivier

Groep maatskappye wat handel dryf in die landbou sektor is opsoek na kandidate om die onderstaande poste te vul:

FINANSIËLE BESTUURDER- Modderrivier
(verwysing OFBG)

Vereistes:

- Die geskikte kandidaat moet oor 'n B.Rek.-kwalifikasie en voltooide artikels beskik met minstens drie jaar toepaslike bestuursondervinding
- Indien die geskikte kandidaat oor ‘n CA (SA)-kwalifikasie beskik, sal dit voorkeur geniet.
- Vorige ondervinding in die voedselvervaardigingsbedryf is ook van belang.

Pligte gaan ondermeer insluit:

- Bestuur van personeel
- Finansiële bestuur
- Bestuur van strategiese doelwitte
- Bestuur van kliëntediens en -verhoudinge
- Voorsien finansiële ondersteuningsdiens
- Implementeer en onderhou finansiële kontrole en beheer.