Financial Manager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-10-2014 7:46:30 AM
24-11-2014 7:46:30 AM
Ons kliënt is 'n Internasionale en Nasionale rolspeler in die vervaardiging van rosyne. Die fabriek is geleë net buite UPINGTON en benodig die dienste van 'n Administratiewe georiënteerde bestuurder wat beide finansieel en operasioneel gefokus is:

FINANSIëLE / EFFEKTIWITEIT BESTUURDER

Vereistes:
- B.Com kwalifikasie of toegepaste ondervinding
- Ten minste 5 tot 10 jaar ondervinding gekoppel aan operasionele ondervinding
- Blootstelling aan finansiële sisteme, NAVision sal voordelig wees
- Persoonlikheid hê om met kliënte te skakel en verhoudinge te bou.

Mark verwante salaris insluitend 'n kort termyn insentiewe skema word aan die pos gekoppel.