Financial Office Manager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-10-2014 6:32:35 AM
13-11-2014 9:49:52 AM
Upington


Bekende instansie in UPINGTON wat dienste verrig in die konstruksie industrie is opsoek na 'n kandidaat om verantwoordelikheid te neem vir hul kantoor plaaslik ten opsigte van die daaglikse/ maandelikse finansiële take as:

FINANSIëLE KANTOORBESTUURDER

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2-5 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u voordeel wees
- Natuurlike aanvoeling vir syfers ondersteun deur goeie organiseringsvermoë
- Onafhanklik kan funksioneer en take onder druk akkuraat kan afhandel
- Rekenaarvaardig in MS Office en Pastel
- Geldige rybewys en eie vervoer
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar