Finansiele Beplanner - Pretoria Verfied

Salary Negotiable Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 17-05-2017 1:25:11 PM
14-06-2017 1:25:11 PM
Die Hereford Groep van Maatskappye is in Februarie 1995 gestig.
Die maatskappy toon merkwaardige groei sedert sy ontstaan, en die Hereford naam het n gerespekteerde reputasie in die finansiële industrie verkry wat reg oor Suid-Afrika strek.

As n finansiele adviserende groep verskaf ons ‘n verskeidenheid dienste wat persoonlike finansiele beplanning,, beleggingsbestuur, korporatiewe dienste, mediese fondsbeplanning, korttermynversekering en makelaarsondersteuning insluit.Indien jy jouself as ‘n hardwerkende en gedrewe person beskou en wat die waarde om kliënte te adviseer rakende finansiële standvastigheid verstaan, dan is hierdie jou kans om deel te word van ‘n dinamiese span.

In hierdie rol moet jy bereid wees om nuwe besigheid op verskeie wyses te genereer naamlik verwysingsnetwerke ens.
Ons bied geleenthede vir persone met die vermoë het om met kliënte te skakel, goeie verhoudinge te bou en finansiële produkte te verkoop.

Minimum vereistes:Grade 12 / Baccalaureus graad / RE 5 / Beleggingsbestuur kwalifikasie / Nagraadse diploma of Honneurs in finansiële beplanning / CFP

Ondervinding in die volgende sal voorkeur geniet:
Versekering
Beleggingbestuur
Mediese fonds
Risikodekking
Verkope
Holistiese finansiele agtergrondbeplanning
Persoonlikheidseienskappe benodig vir die rol:
Spanspeler
Ambisieuse ondernemingsgees
Operasionele doeltreffendheid
Self-gedrewenheid
Verkope en klient verhouding fokus
Eerlikheid
Deursettingsvermoë
Selfvertroue
Stel kliente se benodighede as eerste prioriteit
Bestaande kliënte-basis
Adisionele Vereistes:
Eie Skoot rekenaar
Bestuurs lisensie
Geen kriminele record
Skoon ITC rekord

Vergoeding:

Kommissie (92%) en Bonusse (Gebaseer op prestasie), 80% afslag op bank transaksiefooie, Voorkeur rentekoerse op huislenings en voertuigfinansiering, Laer premies op omvattende versekering, Verlaagde rentekoerse op persoonlikelenings en verlaagde kommissie op buitelandsevaulta transaksies.

Byvoordele:

Vrywaringsversekering (PI), Lewens en Ongeskiktheidsversekering en Inkomstebeskermer

Recruiter: Hereford Group