FINANSIëLE/ ADMINISTRATIEWE KLERK (JOCR) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 31-01-2017 10:11:05 AM
27-02-2017 8:22:35 AM
Ons wag op aansoeke van hardwerkende,energieke individue met ? natuurlike aanleg vir syfers, onder-steun deur ondervinding in boekhouding.

FINANSIëLE-/ ADMINISTRATIEWE KLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Goed georganiseerde, presiese individue met minimum Matriek Rekeningkunde ondersteun deur 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke pos kan aansoek doen.
- ‘n Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal as aanbeveling dien.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in Pastel en MS Office.
- Vermoë beskik om onafhanklik, as deel van ? span te funksioneer.

Die suksesvolle persoon se verantwoordelikhede sal insluit:
- Ontvangs van kliënte
- Skakeling met boere
- Boekhouding tot op proefbalans
- Weeklikse pos en balanseer van bankstate
- Bank rekonsiliasies
- Debiteure en krediteure
- Verkry van kwotasies en doen van bestellings
- Voorraad kontrole
- Algemene administratiewe take.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasies & ondervinding.