FINANSIËLE ADVISEURS - Springbok Verfied

Salary Negotiable Springbok, Northern Cape Springbok, Northern Cape more than 14 days ago 16-01-2017 12:52:05 PM
13-02-2017 12:52:05 PM
Upington / Springbok / Calvinia / Kathu / Kuruman

Vooraanstaande maatskappy wat verskeie finansiële dienste lewer in Suid- Afrika, beskik oor loopbaan geleenthede by die bogenoemde takke en nooi belangstellendes uit om aansoek te doen:

FINANSIËLE ADVISEURS

Vereistes:

- Matriek ondersteun deur 2-4 jaar vorige werksondervinding

- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels

- Rekenaarvaardigheid in die basiese MS Office, internet en eposse

- Kode 8 lisensie en eie vervoer

- Skoon kriminele rekord

Bereidwilligheid om vir verdere opleiding te gaan is 'n verdere vereiste.