GEKWALIFISEERDE ELEKTRISIëN &VERKOELINGSTEGNIKUS (ONEV) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-02-2017 12:39:24 PM
17-03-2017 12:39:24 PM
Ons kliënt wat spesialiseer in instandhouding en algehele herstelwerk van elektriese kragtoevoer by wonings en industriële geboue, asook installering en diens van verskeie verkoelingstelsels in Upington-omgewing, bied die volgende geleentheid aan ‘n praktiese, self-gemotiveerde kandidaat vir die volgende pos:

GEKWALIFISEERDE ELEKTRISIëN &VERKOELINGSTEGNIKUS
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate met ‘n N2 elektriese of gelykwaardige kwalifikasie, ondersteun deur minstens 5 jaar praktiese ondervinding in elektriese werke en
verkoelingstelsels.
- Goeie kommunikasievaardighede en vlotheid in Afrikaans en Engels
- Goeie tegniese kennis
- Vermoë om onafhanklik te werk.
- Goeie menseverhoudinge
- Besit is van ‘n geldige rybewys.

Voorkeur sal gegee word aan plaaslike kandidate.