GEREGISTREERDE VERPLEEGASSISTENT / REGISTERED NURSING ASSISTANT - Knysna Verfied

Salary Negotiable Knysna, Western Cape Knysna, Western Cape more than 14 days ago 16-07-2018 10:15:34 AM
10-09-2018 10:15:34 AM
GEREGISTREERDE VERPLEEGASSISTENT / REGISTERED NURSING ASSISTANT
Loeriehof Tehuis vir Bejaardes / Old Age Home, Knysna

Loeriehof Tehuis vir Bejaardes is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland]. Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.

Vereistes sluit in:
Criteria includes:
• Geregistreer wees by die Suid Afrkaanse Verplegingsraad / Registered with the South African Nurses Council
• Belangstelling, liefde en kennis van bejaardes / Interested, loved for and knowledge of the elderly
• Ondervinding is voordelig / Experience is advantageous

Ons bied ‘n onderhandelbare salaris, aangevul deur ‘n aftreeskema, en ruim verlof.
We offer a negotiable salary with benefits and extensive leave

Diensaanvaarding / Starting date: So spoedig moontlik daarna / as soon as possible

Sluitingsdatum vir aansoeke / Closing date for applications: 23 Julie 2018 / 23 July 2018