GROEP OPERASIONELE BESTUURDER (MGOB) - Pretoria Verfied

Salary Negotiable Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 16-01-2018 8:29:47 AM
13-03-2018 8:29:47 AM
Ons kliënt, ‘n markleier in die landbou omgewing, spesifiek volstruisbedryf, wat die volle waardeketting ontsluit, asook neutboerdery beskik oor ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke persoon met visie:

GROEP OPERASIONELE BESTUURDER
PRETORIA

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van persone met ‘n B Ing (Landbou) / BSc Agric / B Ekon (Landbou) of gelykwaardige kwalifikasie ondersteun deur minimum 10 jaar bewese
bestuurservaring wat strategiese beplanning, bestuur van finansiële en fisiese hulpbronne, asook menslike hulpbronne insluit. (verkieslik in ‘n landbou omgewing)
- Beskik oor wye besigheidsinsig, sterk dryfkrag, uitdaging gedrewendheid
- Goed kan organiseer, groter prentjie kan visualiseer, aandag aan detail kan gee, improviserend, met vermoë om onafhanklik te kan opereer en eienaarskap kan aanvaar.
- Passie vir landbou
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en ‘n sin van dringendheid.

Hoof verantwoordelikhede sal insluit:
- Strategiese beplanning van Groep
- Handhaaf en verbeter die produksie en kwaliteitsprofiel van die Groep
- Dag tot dag operasionele bestuur
- Bestuur van projekte
- Skakeling en bou van goeie verhoudinge met kliënte en kopers
- Bestuur van Trust en eiendomsportefeulje
- Begrotingsbestuur en koste bestuur vir die Groep

Daar word ‘n kompeterende vergoedingspakket met aansporingskema aangebied, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding.