Health and Safety Officer - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-10-2014 7:15:42 AM
23-10-2014 8:13:06 AM
Groblershoop

Instansie wat betrokke is by die sonpanele is opsoek na 'n kandidaat wat spoedig moontlik beskikbaar is en bereid is om na die area te verhuis as:

"HEALTH & SAFETY OFFICER"

Vereistes:
- Matriek met 'n tersiêre kwalifikasie as "health & safety officer"
- Moet ook oor 'n geldige SAMTRAC sertifikaat beskik
- Ten minste 5 jaar toepaslike ondervinding in 'n soortgelyke omgewing
- Onder druk kan funksioneer en besluite kan neem
- Oor goeie menseverhoudinge beskik, spanleier kan wees en ander werkers positief kan beïnvloed
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar