HOOF VAN TRACKING - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 29-11-2016 9:26:29 AM
27-12-2016 9:26:29 AM
Hierdie lang afstand vervoer maatskappy beskik oor die geleentheid vir 'n dinamiese, goed georganiseerde kandidaat om die volgende afdeling te bestuur:

HOOF VAN "TRACKING"
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met Matriek ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in die bestuur van 'n soortgelyke afdeling
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel
- Goeie sistematiese en interpersoonlike vaardighede
- Bereid wees om van tyd tot tyd oortyd te werk
- Beskik oor eie vervoer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Beheer van die "tracking" afdeling
- Volg van trokke en monitor hul bewegings
- Volg roetes van trokke en pas vloot bestuur toe
- Diesel rekords
- Beheer oor tolgelde en grensgelde
- Verslae op datum hou

Kandidaat moet so spoedig moontlik diens kan aanvaar.