INDIENS OPLEIDINGSGELEENTHEDE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-05-2016 9:37:41 AM
11-05-2016 12:08:19 PM
Bekende instansie is opsoek na junior kandidate om op te lei in die vervoer industrie.

INDIENS OPLEIDINGSGELEENTHEDE
UPINGTON

Vereistes:
- Gematrikuleerde kandidate is welkom om aansoek te doen
- Minstens Kode 8 rybewys
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office