INSTANDHOUDING ASSISTENT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-06-2016 6:51:06 AM
26-07-2016 6:51:06 AM
Ons kliënt, wat betrokke is by die instandhouding van ‘n hidro-elektriese kragstasie buite Kakamas, bied die volgende geleentheid aan ? kandidaat uit die plaaslike gemeenskap met genoegsame ondervinding in alle fasette van elektrisiteit.

INSTANDHOUDING ASSISTENT
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Minimum vereistes sluit in basiese kennis en ondervinding van elektriese en meganiese instandhouding
- Goeie menseverhoudinge en vlotheid in Afrikaans.
- Vorige ondervinding in instandhouding sal in u guns tel.

Kandidate uit die Kakamas-omgewing sal voorkeur geniet.