INSTANDHOUDING AND SWEISER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-03-2015 10:18:00 AM
21-04-2015 10:18:00 AM
Upington

Ons kliƫnt wat rou sout ontgin en verwerk is opsoek na 'n handvaardige kandidaat met goeie ondervinding in instandhouding en meganika om deel van hul uiters suksesvolle span te word:

INSTANDHOUDING & SWEISER

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 3 ondervinding in 'n werkswinkel en meganiese omgewing
- Ondervinding en kennis van verskeie masjinerie en tipes sweiswerk sal in u guns tel.
- Individueel en in 'n span kan funksioneer
- Onder druk asook ongereelde ure kan werk
- Oor goeie menseverhoudinge beskik
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar