Instandhoudingsbeampte - Wellington Verfied

Salary Negotiable Wellington, Western Cape Wellington, Western Cape more than 14 days ago 06-12-2015 2:43:43 PM
03-01-2016 2:43:43 PM
Wellington Wyne beskik oor die volgende vakature binne die Instandhoudingsafdeling:

INSTANDHOUDINGS-BEAMPTE
(Elektromeganikus / Elektrisiën)

Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir:
- onderhoud van geboue, masjinerie en voertuie ?
- uitbreidings en installasies ?
- beheer en onderhoud van watersisteme & terreine ?
- elektriese en algemene herstelwerke ?
- aanstelling en skakeling met diensverskaffers.

Die ideale kandidaat is ? gekwalifiseerde ambagsman wat beskik oor: ?
- bewese ervaring van instandhouding en onderhoud in fabrieke (ondervinding in ? wynkelder sal as aanbeveling dien) ?
- goed-georganiseerde persoon wat onafhanklik kan funksioneer ?
- goeie interpersoonlike vaardighede ?
- rekenaarvaardigheid
- bestuurderslisensie (kode C1 sal as aanbeve¬ling dien).