Interne Oudit Klerke - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-03-2015 9:25:21 AM
24-04-2015 9:25:21 AM
Upington

Ons kliƫnt, nasionale markleier in die pad vervoerbedryf beskik oor 'n uitstekende loopbaan geleentheid aan 'n dinamiese, energieke en selfgedrewe persoon om deel te vorm van hul span as:

INTERNE OUDIT KLERKE (ref. OMCF)

Vereistes:
- Minstens 'n Graad of diploma in Interne oudit met 'n minimum van 2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke omgewing
- Rekenaarvaardig wees in verkieslik ACCPAC
- Presiese kandidate wat baie stelsel georiƫnteerd is met bo-gemiddelde syfervaardigheid.

Spoedig moontlik diens kan aanvaar