Interne Ouditeur - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-03-2015 1:17:37 PM
01-04-2015 1:17:37 PM
Douglas/ Kimberley

Ons kliënt wat spesialiseer in verskeie fasette in die landbou sektor bied die volgende geleenthede aan dinamiese, energieke kandidate om deel te vorm van hul span as:

INTERNE OUDITEUR (ref. OIOG)

Vereistes:
- Toepaslike tersiêre kwalifikasie in Rekeningkunde/ Interne Oudit ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in 'n oudit omgewing
- Ondervinding in 'n landbou omgewing tesame met kennis van FMC asook Team Mate sal in u guns tel
- Oor die vermoë beskik om onafhanklik te kan funksioneer en by sper tye kan hou
- Verantwoordelike besluite kan neem en onder druk kan funksioneer
- Beskik oor bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bereid wees om te verhuis

Pligte:
- Bestuur van geskeduleerde oudits
- Uitvoer van ad hoc-take
- Lewer 'n konsultasie diens
- Uitvoer van strategiese doelwitte