INTERNE VERKOOPSPERSOON (MBIV) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-10-2017 8:31:26 AM
28-11-2017 8:31:26 AM
Hierdie hardeware instansie in Keimoes beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, energieke kandidate met goeie menseverhoudinge en nooi kandidate met die relevante ondervinding om aansoek te doen:

INTERNE VERKOOPSPERSOON ( ref. MBIV)
KEIMOES OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met matriek ondersteun deur ten minste 2-3 jaar ondervinding in verkoopsomgewing kan aansoek doen
- Ondervinding uit 'n soortgelyke industrie sal as aanbeveling dien
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Goed georganiseerd wees met kliƫntediens benadering tot dag se verloop
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse

Om aansoek te doen, moet kandidate in die area woon of bereid wees om te verhuis.