INVORDERING/ LITIGASIE TIKSTER (MPL) - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 14-03-2017 2:25:41 PM
24-03-2017 8:32:52 AM
Hierdie gevestigde prokureurspraktyk in Vryburg benodig die dienste van ‘n dinamiese en energieke persoon in die pos van

INVORDERING-/ LITIGASIE TIKSTER
VRYBURG

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van selfgedrewe, goed-georganiseerde persone met minstens Matriek, ondersteun deur 5 jaar omvattende ondervinding van ‘n litigasie afdeling
,asook invorderings, ? grondige kennis van regsprosesse, opstel van pleitstukke en diktafoon tikwerk.
- Kandidate met ondervinding in die gebruik van Legal Suite sal voordeel geniet.
- Professionele voorkoms
- Uitstekende telefoonetiket
- Vlotheid in Afrikaans en Engels
- Bogemiddelde interpersoonlike- en kommunikasievaardighede.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.