INVORDERING /LITIGASIETIKSTER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-01-2017 10:26:11 AM
06-02-2017 10:26:11 AM
Ons kliënt n gevestigde prokureurspraktyk in Upington benodig die dienste van ‘n dinamiese en energieke persoon in die pos van:

INVORDERING-/LITIGASIETIKSTER
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van selfgedrewe, goed-georganiseerde persone met minstens Matriek
- Ondersteun deur 5 jaar omvattende ondervinding van ‘n litigasie en invorderingsafdeling
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Kandidate met ondervinding in die gebruik van Legal Suite sal voordeel geniet.
- Professionele voorkoms
- Uitstekende telefoonetiket
- Vlotheid in Afrikaans en Engels
- Bogemiddelde interpersoonlike- en kommunikasievaardighede.

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Invorderings
- ? Grondige kennis van regsprosesse
- Opstel van pleitstukke
- Diktafoon tikwerk

Daar word ? mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.

Aanstelling Januarie 2017