INVORDERINGSVERTEENWOORDIGER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-06-2016 8:14:19 AM
21-07-2016 8:14:19 AM
'n Finansiële dienste verskaffer in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n junior kandidaat met goeie menseverhoudinge en basiese syfervaardighede om diens so spoedig moontlik te aanvaar as:

INVORDERINGSVERTEENWOORDIGER
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2 jaar ondervinding in 'n administrative omgewing
- Gemiddelde syfervaardighede wat insluit Matriek Rekeningkunde en/of Wiskunde
- Kode 8 lisensie met eie vervoer
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Bereid wees om een keer 'n maand die Kathu en Kakamas takke te besoek.

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Opstel van begrotings
- Invorderings
- Besoeke aan skuldeisers asook tref van reëlings vir betaling
- Algemene administrasie